2022… Ja rerig?
2022 het my geleer Kinders word groot ten spyte van die ouers. Dis n sinnetjie wat my Pappa al baie vir my gese het.. en nou is dit so. My Ani is klaar met Laerskool, dra n bra en koop klere online. Sy het n haar straightener en haar eie selfoon. Haar kamer se gordyne maak sy net in die aand oop om na die … Lees meer 2022… Ja rerig?